16 Desember 1899, die Swart Week

images

Ons almal weet wat op 16 Desember 1838 gebeur het. ‘n Klein groepie Voortrekkers was omsingel deur ‘n oormag Zoeloes. Die Voortrekkers het besef hulle staan nie ‘n kat se kans nie, die situasie was onmoontlik. Toe maak hulle in desperaatheid ‘n gelofte aan God. Op die 16de help Hy hulle daar by Bloedrivier.

Hier is iets wat ek nie geweet het nie. Geloftedag was nie net ‘n oorwinning vir die Voortrekkers nie, dit was ook ‘n oorwinning vir die Christendom. Hoewel Britse en Amerikaanse sendelinge al van 1820 af onder die Zoeloes gewerk het, is daar geen rekord van ‘n enkele bekeerde Zoeloe voor die Slag van Bloedrivier nie. Die houvas van die toordokters en bygelowe het daarvoor gesorg dat daar nie eers een Zoeloe in 18 jaar op die evangelie gereageer het nie.

Ten spyte van die grusame moorde op vrouens en kinders by Blauwkrans en elders, het die Boere nie dieselfde gedoen aan die Zoeloes nie. Die Boere het nooit vergeldingsaksies teen die Zoeloevolk geloods nie. In plaas van vergelding, het hulle sendingaksies geloods. Dit was eers na Bloedrivier wat toenemende getalle Zoeloes tot Christus bekeer is. Binne sig van die plek waar Piet Retief en sy manne vermoor is, het Afrikaanse sendelinge ‘n kerk en sendingstasie gebou. (Met dank aan Peter Hammond van die Reformation Society).

42 Jaar later, is weer ‘n gelofte afgelê. Hierdie keer by Paardekraal. Die geleentheid was die anneksasie van die Transvaalse Boererepubliek deur Groot-Brittanje. Weereens was die oormag te groot. Op 13 Desember 1880 het burgers van Paul Kruger ‘n klipstapel opgerig by Paardekraal en daar ‘n gelofte afgelê. Die Eerste Vryheidsoorlog het geduur van 16 Desember 1880 tot 27 Februarie 1881. Groot Brittanje is verslaan deur ‘n klein en onbenullige landjie. Die Britse Empire het hierdie nederlaag as ‘n vernedering ervaar. In ‘n sekere sin was die Tweede Vryheidsoorlog ook bedoel om hierdie nederlaag te wreek. So erg was hierdie wraakbegeerte dat Britse troepe die klippe van Paardekraal in die Vaalrivier gaan gooi het.

16 Desember 1899 is nie voorafgegaan deur die aflê van ‘n nuwe gelofte nie. 16 Desember 1899 was die einde van Groot-Brittanje se Swart Week.

Die Tweede Vryheidsoorlog (ook bekend as die Anglo-Boereoorlog) breek uit op die President se verjaardag, 10 Oktober 1899. In die week van 10 tot 16 Desember 1899, behaal die Boere roemryke oorwinnings oor die Britse Empire. Die veldslae van Magersfontein, Colenso en Stormberg gebeur in hierdie week.

Op 16 Desember 1899 verskyn ‘n buitengewone gratis uitgawe van De Volkstem waarin President Kruger die volgende dag, die 17de, tot nasionale dankdag verklaar. In ‘n artikel in die koerant is parallelle getrek tussen 1838 en 1899. Die Boerevolk is gevra om God te dank vir hierdie oorwinning.

Wat my persoonlik kwel, is die vraag: wat het ná 16 Desember 1899 gebeur?

 

Save

Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedinyoutube
Facebooktwittergoogle_pluspinterestlinkedin

3 thoughts on “16 Desember 1899, die Swart Week”

  1. Boere was NIE Christene nie – dis waarvan hulle uit Europa gevlug het, die vervolging deur die Christene. Weer was een van die hoof redes waarom die Groot Trek begin was die Cape Dutch en hulle geloof wat die Boere daarin wou dwing, soos dit in die Paardekraal Verbond staan het die Boere uit die Kaap GEVLUG.
    Jy VLUG nie van iets af weg en word dan deel daarvan nie !

    Die Boere het by Bloedrivier as vervloektes van “die kerk” gestaan. Die Boere het die Skepper van hemel en aarde se hulp gevra, en NIE “die here” of “Jesus” nie.
    Die Transvaalse konstitusie van 1855 het die Rooms Katolieke kerk VERBAN, en ander kerke was nie toegelaat nie. Maak nie saak in watter ander kerke of sekte daarvan jy is nie, hierdie GELOOF is die produk van die Jode vir die goyim, dis waarom die Rooms Katolieke kerk kopiereg op hulle skepping (bybel) eis. Dit staan daarin, as dit die werk van die Ware God was dan kon hulle nie kopiereg daarop eis nie, of hoe ?

    Die Christen geloof is in die jaar 325 by die Council of Nicea geskep deur die jood Constantine. Daar het hulle besluit wat dit moet wees, en sommer die’ wat nie daarmee saamgestem het nie vermoor. Soveel vir die moraliteit daarvan. Op die internet.

    Net so het ene Luther homself in die jaar 600 na Muhammed herdoop en uit dieselfde bronne as die Christen geloof die Muslim geloof begin. Dis een en dieselfde ding, die een wereld geloof.

    Die storie van “Jesus” is geskryf deur ‘n jood genaam Josephus (Josephus = Jesus), dis net soos die ou testament gesteel uit reeds bestaande literatere werke. Dis waarom die Alexandria biblioteek deur die kerk afgebrand is, sodat mense nie kon uitvind uit watter literatere werke hierdie geloof se boeke gesteel was nie.
    En net terloops, daar was nie ‘n Jesus nie. Google Jesus vs Horus en kyk na die images. Kyk op Youtube “Zeitgeist on Religion” en sien wat dit werklik is !

    Dit was die Christen kerkery in die Kaap se Britse sendeling Owen wat die Zulu’s aangespoor het om die Bloukrans moorde te pleeg.
    Toe die strafkomando saamgestel was was dit weer die Christen sendeling Owen wat die Zulu’s gewaarsku het dat die Boere in aantog was, daarom dat die Zulu’s hulle tegemoed gekom het. En net terloops, Sarel Ciliers kon nie met sy gelowery die strafkomando saamstel nie. Dit was Andries Pretorius wat NIKS met die Christen geloof te doen wou he nie wat die ooreenkoms met die Skepper toegelaat het – dis waarom die slag in die guns van die Boere verloop het.

    Na’ die slag van Majuba, waar die Boere as “heidene” teen die Britte geveg, en gewen het (onoorwonne), was die eerste ding wat die Brits aangestelde Piet Joubert gaan doen het om geloofsvryheid aan die Britte en Cape Dutch toe te staan – in teenstelling met die Konstitusie, die hoogste wet in enige land.
    Daarna stroom die Afrikaner (Cape Dutch) hier in en sit kerk na kerk op en betrek die Boere daarin, want die Britte het besef dat so lank die Boervolk nie deur hierdie geloof geknou word nie, hulle onoorwonne sou bly.

    Negentien jaar later toe die 2e Oorlog uitbreek is meeste Boere in die kerk en wil nie veg nie, want Jesus gaan hulle red. As gevolg hiervan het nooit meer as 30 000 Boere geveg nie, daar moes tussen 50 000 en 80 000 Boere geveg het, wat die oorlog heel anders sou laat verloop het.
    En net terloops, die Cape Dutch aka Afrikaners het teen die Boere as Britte geveg, hulle wat die Royal Scouts. Sowat 30 000 van hulle het vrywillig by die Britte aangesluit en het saam met die res van hierdie Christene die konsentrasie kampe uitgevoer en aan die misdade op die kinders en vrouens deelgeneem.

    Dis wat Christene doen, hulle steel moor verkrag en voer enige misdade uit. Sedert sy ontstaan waarin hierdie geloof tussen 65 en 69 MILJOEN Europeers vermoor het om afgedwing te word tot vandag eis hierdie “god” bloed offers God accepts human sacrifices 2 Sam 21:8,9,14/ Gen 22:2/ Judg 11:30-32,34,38,39 God commands, approves of, and delights in burnt offerings, sacrifices ,and holy days Ex 29:36/ Lev 23:27/ Ex 29:18/ Lev 1:9 EN daar is nie net een god nie maar baie gode There is a plurality of gods Gen 1:26/ Gen 3:22/ Gen 18:1-3/ 1 John 5:7 bevestig in die ou en nuwe testament.

    Net om uit daai boek vir jou te verduidelik waarom dit nie ons geloof is nie – hierdie “skepping” met adam en eva en hulle kinders, waar Kain vir Abel doodslaan (moraliteit, dis nie ons nie) en waar hy geen gewete daaroor het nie, want hy vra hierdie god of hy sy broer se wagter is.
    Daarna is hy na die MENSE, om vir hulle ‘n stad te gaan bou.
    DIE MENSE was toe reeds op die aarde. Die storie gaan voort vanuit die perspektief van hierdie boek, en nie die MENSE nie. Die Mense (ONS !) het niks met hierdie skepping of hierdie geloof te doen nie.

    Weer waar Abraham, die vader van die NASIES (ons is ‘n VOLK) met sy suster getroud was (bloedskande) het hy haar aan die Faraho uitgepimp om hom mee af te pers – en hierdie god seen dit. Daarna doen sy seuns dieselfde. Klink dit vir jou soos ons mense ? Ek dink nie so nie !

    En net terloops, die Boervolk is uit die Arriese Ras, nie uit die adamitiese skepping nie.
    https://www.youtube.com/watch?v=grN3KUzasWw Israelite Tribes Living In Africa Today
    Dit staan tot in die bybel so geskryf – Jeremia 14:2 Judah mourneth, and the gates thereof languish; they are black unto the ground
    The word black in Hebrew is quadar which means “dark skinned”.

    Die bybel is ook nie ‘n voorspelling nie, maar ‘n handleiding om ‘n sekere een wereld orde ingestel te kry. Dis letterlik besig om te gebeur.
    As daar ENIGE moraliteit in hierdie geloof was sou hierdie hoog heilige Christen Afrikaners lankal die Boere se land wat hulle gesteel het aan die Boere terug gegee het.

    So lank as wat die Boervolk in hierdie geloof sit sal die Boervolk verkneg bly.

  2. Jy pleeg ‘n misdaad teenoor jou Skepper as Hy jou ‘n land gegee het, en dit deur verskeie wonderwerke aan jou besorg en bewys het – en dan aanvaar jy ‘n vals geloof en verval tot die laagste vlakke van mens wees waar jy onderdruk en uitgemoor word.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui