Wie is ek?

My naam is Wilco Labuschagne.

Ek sien myself as ʼn kroniekskrywer wat oor familie- en volksake skryf. Ek skryf ook oor die christelike lewe en die Bybel.

ʼn Boom word aan sy vrugte geken. Lees en besluit self of my vrugte goed of sleg is.

 

 

 

Save

Save

Save